
Die Swart Kat Slaan 'n Nar, Boek 4
Die Swart Kat Slaan 'n Nar, Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
R 109.00
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 100.00
- Lowest seen
- R 100.00
- Highest seen
- R 129.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 12 Oct 2017
- Retailer
- Loot
Description
Die Swart Kat het sy hande vol met 'n skurk in 'n onverwagse gedaante: 'n dief wat homself Die Nar noem en boonop hou van publisiteit! Sal die gemaskerde held die raaisel kan oplos voor die simpel sersant Kobus Bril dit regkry en gaan almal hierdie keer weet dat die Swart Kat toegeslaan het?