
Die Swart Kat slaan 'n noot: Boek 3
R 109.00
4.8(9)
View at Takealot rated at Takealot ยท checked 11 days ago
- Average
- R 134.63
- Lowest seen
- R 95.00
- Highest seen
- R 255.00
- Last change
- -R 111.00
- First indexed
- 25 May 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik by 'n nuwe teaterkompleks; die gewetenlose boef Bianchi word op land en in die lug beveg.
Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik by 'n nuwe teaterkompleks; die gewetenlose boef Bianchi word op land en in die lug beveg. Maar die roof by die Grendel Bank kos amper die Swart Kat se lewe ...ook maar goed hy het nege lewens!