Die Tint van ons Toekoms
Padlangse Geprekke Oor Psalms
R 199.00
Takealot · checked 10 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die psalms is hartswoorde wat uit die dankbare of gekwelde hart van mense na God toe opstyg. In die psalms praat en bid, sug en sing mense hulle hart voor God uit. Maar God praat ook daarin sy hart teenoor ons uit.
Die psalms is hartswoorde wat uit die dankbare of gekwelde hart van mense na God toe opstyg. In die psalms praat en bid, sug en sing mense hulle hart voor God uit. Maar God praat ook daarin sy hart teenoor ons uit. In ’n sin is dit ’n gesprek van hart tot hart, ’n gesprek waarin mense die ruimte gegun word om die hele spektrum van hulle menslike emosies na God te bring, maar ook ’n gesprek waarin die hart van God oopgemaak word.
Dit draai, soos min ander Skrifgedeeltes, veral die menslike kant van God se gesig na ons toe. Dit bied ’n dwarssnit deur die menslike hart, én ’n dwarssnit deur God se hart.
Dit draai, soos min ander Skrifgedeeltes, veral die menslike kant van God se gesig na ons toe. Dit bied ’n dwarssnit deur die menslike hart, én ’n dwarssnit deur God se hart.
What's in the box
1 x Die Tint van ons toekoms