Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer

Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer

Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 273.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 273.00
Lowest seen
R 273.00
Highest seen
R 273.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Maak ‘n toespraak. Ontydig en dikwels sonder waarskuwing word mens gevra om “iets te se”. Waar begin jy? Selfs ervare sprekers vrees soms openbare optrede, hetsy dit ‘n leerling, onderwyser, predikant, advokaat, politikus of sakeman is; hetsy die geleentheid ‘n huwelik, herdenking of voorlegging is. Iemand moet dit skryf en lewer. Hierdie boek is die ideale bron vir die skrywer en spreker. Dit bied antwoorde op vrae en raad vir enige geleentheid.