Die Tuiskoms Van Mina Afrika

Die Tuiskoms Van Mina Afrika

Die Tuiskoms Van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)

R 209.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 219.00
Lowest seen
R 209.00
Highest seen
R 266.00
Last change
-R 10.00
First indexed
10 May 2017
Retailer
Loot

Description

Ná jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in Whitewing Lodge, ’n gastehuis op die rotse naby Visbaai. In die moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Dan verander 'n doodgewone aankondiging oor bykomende gaste vir middagete alles.

Skielik word dit weer nag vir Mina. En vir die mense naaste aan haar.