Die twaalf dansende prinsesse

Die twaalf dansende prinsesse

Die twaalf dansende prinsesse (Afrikaans, Hardcover)

R 94.00

Loot · checked 29 Sep 2026

View at Loot
Average
R 94.00
Lowest seen
R 94.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te ondersteun. Die bekende sprokies, oorspronklike kunswerke en eenvoudige teks sorg vir ’n suksesvolle eerste leeservaring. Die sinstrukture is eenvoudig en woorde herhaal om betekenis duidelik oor te dra en woordherkenning aan te moedig. Teks en beeld ondersteun mekaar sodat kinders sonder sukkel self kan lees. Die vars styl, prettige detail en interessante karakters maak van eerste boekies die mees geliefde boekies.