
Die Twaalfde Letter
Die Twaalfde Letter (Afrikaans, Hardcover)
R 52.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 52.00
- Lowest seen
- R 20.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 32.00
- First indexed
- 18 Oct 2022
- Vendor
- Loot
Die twaalfde letter is die bekende digter, akademikus en radioman Daniel Hugo se sestiende digbundel. Die liefdesvers, die erotiek, die speelse gedig, die spel met ander digters, die obsessie met die dood keer in hierdie bundel terug. Oor die gedigte in hierdie bundel se Joan Hambidge: Waarskynlik was al die ander bundels net repetisies vir Die twaalfde letter, wat in sy vaardigheid en suiwerheid die kroon span op n lang en produktiewe digterskap.

