
Die Uurwerk Kantel
Die Uurwerk Kantel (Afrikaans, Paperback)
R 231.00
Loot · checked Today
- Average
- R 231.00
- Lowest seen
- R 182.00
- Highest seen
- R 434.00
- Last change
- -R 28.00
- First indexed
- 13 Nov 2022
- Vendor
- Loot
In hierdie meesterlike herinneringsroman, kyk die hoog bejaarde Maria du Preez, gebore Celliers, terug na al die dinge wat met haar gebeur het, al die mense wat haar lewenspad gekruis het en die groot politieke gebeure wat die agtergrond vorm van die klein lewe van gewone mense. Herinneringsgrepe uit haar lewe vertel n gesinsverhaal wat oor vier geslagte strek. In die dertig jaar sedert hierdie roman vir die eerste keer verskyn het, het dit die gunstelingwerk van menige leser geword. Marie Heese se karakters leef. Dit is die lotgevalle van mense waarmee die leser hom volkome kan vereenselwig. En waar daar raakpunt met die hoofmomente in die Suid-Afrikaanse geskiedenis aangesny word die Tweede Vryheidsoorlog, die griepepidemie van 1918, die twee wereldoorloe, die politieke stryd rondom 48 word dit met kundigheid en insig gedoen.