Die Vallei Van Die Windmeulens

Die Vallei Van Die Windmeulens

Die Vallei Van Die Windmeulens (Afrikaans, Hardcover)

R 199.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 134.00
Lowest seen
R 134.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 65.00
First indexed
28 Oct 2023
Retailer
Loot

Description

In die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wereld geleef. Tot die dag wat die volmaakte masjiene opgedaag het. Danksy die volmaakte masjiene was alles van daardie dag af volmaak. Dit was slegs nodig om ’n knoppie te druk om in ’n volmaakte wereld te leef. Dit was van daardie dag af dat almal ophou droom het. Maar het almal ophou droom?