Die Verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit
Nerine Ahlers
R 189.00
Takealot · checked 11 days ago
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 189.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 09 Oct 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ’‘n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.
What's in the box
1 x Die verdwyning van Seamus Smit, deur Seamus Smit

