
Die verlore pikkewyn
Die verlore pikkewyn - 'n Paul & Vlekkie verhaal (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 12 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Hierdie is nog n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek die drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou agter dat hulle hul gestryery moet los en sal moet saamspan om Piep weer by die huis te kry. Dis n pragtige storie van vriendskap en spanwerk, wonderlik geillustreer.