Die vervlakste, vertakte, verwikkelde storie van die klein vet hondjie

Die vervlakste, vertakte, verwikkelde storie van die klein vet hondjie

Die vervlakste, vertakte, verwikkelde storie van die klein vet hondjie (Afrikaans, Hardcover)

R 189.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 189.00
Lowest seen
R 62.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 74.00
First indexed
04 Sep 2022
Retailer
Loot

Description

Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van sy bui en wie sy pad sal kruis! Daarom word die storie elke keer anders verder vertel ... totdat die klein vet hondjie eindelik weer by sy hok ingaan om te slaap. Drie heeltemal verskillende stories wat uit die eerste sin spruit en wat die leser na willekeur kan lees en geniet.