
Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wêreld
Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wêreld (Afrikaans, Paperback)
R 165.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 155.33
- Lowest seen
- R 100.00
- Highest seen
- R 250.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 15 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superherotekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?