
Die Vlerke Van Naaldekokers
Die Vlerke Van Naaldekokers (Afrikaans, Paperback)
R 192.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 208.50
- Lowest seen
- R 171.00
- Highest seen
- R 299.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 28 Jul 2022
- Vendor
- Loot
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. 'n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om 'n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk. Dit word 'n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. 'n Reis terug na haarself, na heelword.
