
Die volledige grondwet maklik uiteengesit
Die volledige grondwet maklik uiteengesit (Paperback, Reissue)
R 126.00−26%
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 171.00
- Lowest seen
- R 126.00
- Highest seen
- R 171.00
- Last change
- -R 45.00
- First indexed
- 10 Aug 2020
- Retailer
- Loot
Description
Die Grondwet is die hoogste wet van die republiek en raak elke landsburger op verskeie maniere. Persoonlike regte word deur die Grondwet gewaarborg. Besonderhede oor die magte en pligte van die Parliment, die provinsiale wetgewer en plaaslike owerhede word in die Grondwet uiteengesit. In hierdie publikasie word die Grondwet in maklike taal verduidelik aan die mense vir wie dit geskryf is.