Die Volmaakte Moord

Die Volmaakte Moord

R 145.00−34%
5.0(3)

rated at Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 217.19
Lowest seen
R 145.00
Highest seen
R 279.00
Last change
-R 74.00
First indexed
10 Sep 2025
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Moord aan boord van die Leonardo. Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien. Na nog 'n ontstellende hofsaak besluit sy om ontvlugting te gaan soek op die Leonardo, 'n luukse passasierskip wat deur die verre ooste vaar.

Daar ontmoet sy 'n groep fassinerende Suid-Afrikaners: Die bekroonde pianis Tibor Lindeque wat kort-kort bekommerd vir haar kyk en 'n aantreklike kulkunstenaar Helmut Coleman wat gou vir haar onweerstaanbaar raak. Wanneer hulle op Okinawa afklim, vertel Tibor vir haar die inwoners van hierdie eiland word oeroud.

Daar is nie dood op Okinawa nie. Maar hy is verkeerd. Kort voor lank tref hulle die een na die ander medepassasier se lyk aan. 'n Storm dwing hulle na dieper waters toe, en dan besef Madelein daar is 'n moordenaar op die Leonardo. Wie is dit? Wat wil hulle he? En, meer belangrik, wie's volgende?