
- Average
- R 105.00
- Lowest seen
- R 105.00
- Highest seen
- R 105.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die vreugde van Paasfees is ’n tweekleur-boekie met Skrifgedeeltes en aanhalings oor Jesus Christus, ons Redder. Dit sal jou opnuut verseker dat ons in Jesus vrygemaak is om vir altyd in ’n hegter verhouding met God te leef. Die sakpas-boekie is ideaal vir evangelisasie.
Die viering van Paasfees herinner ons elke jaar opnuut aan God se onvoorwaardelike liefde vir sondaarmense. Die vreugde van Paasfees is ’n tweekleur-boekie met Skrifgedeeltes en aanhalings oor Jesus Christus, ons Redder. Die boekie raak die kernmomente van sy lewe aan deur te begin by Jesus as ons Verlossser, die voorbereiding en gebeure van Goeie Vrydag, sy opstanding, die Heilige Gees en ons dankbaarheid teenoor God vir sy liefde, vergifnis en die gawe van die ewige lewe. Die vreugde van Paasfees is ’n sakpas-boekie wat ideaal is vir evangelisasie. Dit verseker lesers opnuut dat ons in Jesus vrygemaak is om vir altyd in ’n hegter verhouding met God te leef.