2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 229.00
- Lowest seen
- R 219.00
- Highest seen
- R 229.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 29 Aug 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die vyf Delportsusters woon saam in een huis. Wanneer die oudste doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die slagoffer allermins geliefd was. Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Die vyf susters is die eerste titel in 'n reeks spanningsverhale deur Eleanor Baker. 'n Skerpsinnige whodunnit wat met 'n tikkie romanse en humor gepaardgaan.