
Die Wandelende Geraamte
Die Wandelende Geraamte - En Ander Spooksprokies (Afrikaans, Paperback)
R 241.00
Loot · checked Today
- Average
- R 241.00
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 50.00
- First indexed
- 08 Mar 2022
- Vendor
- Loot
Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding van ’n gesoute bibliotekaresse se vreugde oor kinders wat ’n ou hardebandbundel met Langenhoven se spookstories uit die volwasse afdeling smokkel om in die kinderafdeling voos te lees.
Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel deur Wendy Maartens om by die oorspronklike teks aan te sluit, en terselfdertyd ook tot die kind van vandag te spreek.

