
Die wikkelboudedansie
Die wikkelboudedansie (Afrikaans, Hardcover)
R 178.00
Loot ยท checked Yesterday
- Average
- R 178.00
- Lowest seen
- R 134.00
- Highest seen
- R 278.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 06 May 2022
- Vendor
- Loot
As Mamma 'n rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan. Sommer gou word dit 'n vrolike spul. Alles kan en alles mag, maar wat gaan Mamma dink hiervan? Hierdie grappige prenteboek wys dat pappas hul kinders net so goed soos mammas kan oppas. (Maar natuurlik op hul eie manier...) Vir kinders vanaf 3 jaar oud en hul pappas. Die Nederlandse weergawe van Die wikkelboude-dansie is tot die prenteboek van die jaar 2010 verkies.