Die Wilde Wereld Van Afrika

Die Wilde Wereld Van Afrika

Die Wilde Wereld Van Afrika - 'n Safari-Gids Vir Jong Verkenners (Afrikaans, Paperback)

R 203.00

Loot · checked 21 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 24.00 at Takealot

Takealot sells it for R 179.00. Compare every offer

Average
R 203.00
Lowest seen
R 120.00
Highest seen
R 203.00
Last change
R 9.00
First indexed
23 Jun 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis?

Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite.

’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin.