Die Wonder Van Die Skepping: 100 Dagstukkies Oor God & Wetenskap
3 Onbeskryflik Kinders
rated at Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 285.00
- Lowest seen
- R 279.00
- Highest seen
- R 285.00
- Last change
- -R 6.00
- First indexed
- 15 Sep 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Die volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n "Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.
Verkoopspunte:
- Pragtige, volkleur illustrasies en foto's
- Vorige boeke in hierdie reeks baie gewild in ons mark
- Gebruik die wetenskap om 'n Christelike boodskap oor te dra
- Moet-weet-feite en lekker eksperimente maak dit interessant
- Bevat 'n toeganklike indeks vir die leergierige kind
What's in the box
1 x Boek
Similar products

Loot
Prettige Feite: Wonder van die Woud

Takealot
Die wonder Van Verheerliking Met Die Wederkoms Van Christus
−16%Takealot
Natuurlike wonders van die wereld : Gevlakte Leesboek 10: Gr 4
Takealot