
Die wonderlike spagetti-pak
Die wonderlike spagetti-pak (Afrikaans, Paperback)
R 160.00
Loot ยท checked 28 Sep 2026
- Average
- R 160.00
- Lowest seen
- R 160.00
- Highest seen
- R 160.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Stamstories, fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met 'n goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die titel is in vlakke verdeel om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.