
Die Woordenaar van Tah
Die Woordenaar van Tah (Afrikaans, Paperback)
R 90.00
Loot · checked Today
- Average
- R 90.00
- Lowest seen
- R 90.00
- Highest seen
- R 101.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 04 Nov 2025
- Vendor
- Loot
Vir Tillie, die beste atleet in haar graad, is daar min dinge so frustrerend soos grootmense wat gedurig vreemde uitdrukkings gebruik. Wie wil nou hoor van husse met lang ore as jy doodgewoon gevra het wat vir ete is? Sys darem al te oud vir sprokienonsens en simpel prekies! Maar dan begin Tillie se kat Krummel meteens praat...en oortuig sy vir Tillie om saam met haar na die towerwereld Tah te reis. In Tah, die land waar nuwe woorde deur die woordenaar uitgedink en gemaak word, is 'n bose vloek besig om ou en nuwe woorde een vir een in die gisterkolk te laat verdwyn. Sal Tillie die woordenaar se opdragte kan uitvoer om die vloek te verbreek en so te keer dat Tah in 'n dorre woordwoestyn verander?
