
Dierestories, Boek 4
Dierestories, Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
R 199.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 48.00
- Highest seen
- R 219.00
- Last change
- R 109.00
- First indexed
- 18 Mar 2020
- Vendor
- Loot
Die vierde boek in G.R. von Wielligh se klassieke versameling eg-Suid-Afrikaanse dierestories. In Dierestories 4 vang Jakkals en Wolf saam vis en hulle bou saam 'n huis. Ons leer Jakkals en Wolf se seuns ken. Jakkals moet Leeu se siek kind dokter en ons hoor van die kaskenades van Bobbejaan en Erdvark.


