
- Average
- R 210.00
- Lowest seen
- R 163.00
- Highest seen
- R 237.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 31 May 2024
- Vendor
- Loot
Met hierdie bundel sluit Marais aan by sy bundel Aves wat uitsluitlik oor voëls gehandel het, maar in Diorama val die klem op diere.
Marais is bekend daarvoor dat sy gedigte respek het vir wetenskaplike kennis: Die wetenskaplike name van spesies word by die gedigte gegee, die feite moet korrek wees en die habitatte waarin die diere, plante en voëls voorkom, word versigtig uitgebeeld.
Hierdie bundel bevat ook gedigte oor die paleontologie en navorsers soos Jane Goodall, Richard Leakey en die Suid-Afrikaanse paleontoloog Philip Tobias.

