Dirkie en sy vriendjies: Dirkie-reeks

Dirkie en sy vriendjies: Dirkie-reeks

Dirkie en sy vriendjies: Dirkie-reeks (Afrikaans, Hardcover)

R 199.00

Loot ยท checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 199.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Dirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: Wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel. Wanneer 'n nuwe konyntjie hom by hulle aansluit, is Dirkie altyd die eerste een wat hom uitnooi om saam te speel. Maar kan Dirkie almal kry om saam te speel?