Dis Mos Nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)
Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)
R 299.00
4.3(3)
View at Takealot rated at Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 262.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 299.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 13 Feb 2024
- Retailer
- Takealot
Description
Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word.
Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.
Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.
What's in the box
x1 Book