Dit belowe ek jou

Dit belowe ek jou

Dit belowe ek jou (Afrikaans, Hardcover)

R 65.00

Loot ยท checked Today

View at Loot
Average
R 55.00
Lowest seen
R 43.00
Highest seen
R 65.00
Last change
R 10.00
First indexed
31 Mar 2022
Retailer
Loot

Description

Bruno raak op 'n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly 'n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: "Vertrou jy my?". Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n Poetiese verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.