
... dit belowe ek jou
... dit belowe ek jou (Afrikaans, Hardcover)
R 86.00
Loot ยท checked 26 Sep 2026
- Average
- R 86.00
- Lowest seen
- R 86.00
- Highest seen
- R 86.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Bruno raak op 'n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly 'n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: ""Vertrou jy my?" Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n Poetiese verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.