Dit werk: Energie en Krag in die Wereld Vandag
Dit werk: Energie en Krag in die Wereld Vandag (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
R 104.00
Loot · checked Today
- Average
- R 107.00
- Lowest seen
- R 104.00
- Highest seen
- R 107.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Ons gebruik almal energie elke dag van ons lewens. Wanneer mense kosmaak, dinge laat werk, 'n vuurpyl die ruimte instuur, beeste oppas of 'n bal skop, gebruik hulle energie. Energie is die vermoe om werk te doen. Niks kan lewe, groei of werk sonder energie nie! Alles wat jy wil weet oor energie in die wereld vandag.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.