2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 139.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 139.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 11 Oct 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer!
Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Hierdie boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Verf met albasters of jaag resies met ballonne; Hou ’n konsert of ’n sportdag; Kyk na die sterre of maak ’n superheld; Word vir ’n dag lank ’n zombie, feetjie, seerower of alien; Begrawe ’n tydkapsule of maak jou eie fliek. ... en dis maar net die begin.
Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie. Koop dié boek vir jou kind en gee vir hom/haar klomp dinge om te doen, eet of maak!

What's in the box
1 x Book