Donker Water

Donker Water

Martin Steyn

R 265.00−16%
4.2(5)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 315.37
Lowest seen
R 259.00
Highest seen
R 322.00
Last change
-R 57.00
First indexed
24 Oct 2024
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Donker Water

    4.2(5) Checked 6 days ago

    R 265.00

    View
  • Loot

    Donker Water

    Checked 28 days ago

    R 328.00

    +R 63.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dis donker. Dis koud. Jy's alleen. En dis wanneer jy twyfel. Ná drie jaar in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is konstabel Alex Steytler gewoond aan die roetine van douvoordag opstaan, inry Kaap toe, op 'n trein klim en twaalf ure lank trokke of stasies patrolleer. Die lelike kant van die lewe is waar hy werk, anders as Tasha in die woonstel langsaan wat haar kamera op die mooi fokus.

Maar nou het sy vriend en medebeampte hom by nog iets ingesleep, en hierdie keer is dit nie so eenvoudig soos 'n motorfiets koop nie. Nee, Pyper wil by die duikeenheid aansluit, want treintrappe, tikkoppe en messtekers bied klaarblyklik nie genoeg opwinding nie. En nou staan Steytler tot by sy naeltjie in 'n rivier vol riool op soek na die slagoffer van 'n boendoehof. Dis net die begin. Om lede van die duikeenheid te word, sal hulle behoorlik aan die diep kant ingegooi word.

Toe Steytler vroeg in die jaar tussen die stukke van 'n treintrapslagoffer gestaan het, kon hy nie weet dat hy teen die einde sy eie stukke sal moet bymekaar maak, of moontlik dele van homself vir ewig verloor nie. "Hierdie tou is jou lifeline. Jy los hom nie.

What's in the box
1 x Donker water