
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 189.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Donkerkamer is 'n debuutbundel oor beelde en oor kyk: na foto's en kunswerke, na die ongediertes wat in drome skuil en na jeugherinnerings ingeprent op die film van die geheue. Dier- en vo lbeelde vertel van geweld, die verlies aan onskuld en weerloosheid, maar ook van begeerte en lyflikheid. Di bundel voer aan dat kyk en oorvertel nie onskuldig kan wees nie, dat 'n foto in 'n donker kamer tot beeld ontwikkel. Fourie Botha het in Nuwe Stemme 4 gedebuteer.