Doppers En Filistyne

Doppers En Filistyne

R 139.00

Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 139.00
Lowest seen
R 139.00
Highest seen
R 139.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Stoffel Gieljam is 'n man met 'n grief, en sy grief is van so 'n aard dat hy hom nou maar tot die boekewereld wend in 'n poging om sy saak te lug, met sy neef Neelsie wat omsien na dinge soos spelling en ander sulke mode goed. En Neelsie help nou maar want hy skuld sy oom 'n sommetjie geld.
Stoffel Gieljam is 'n man met 'n grief, en sy grief is van so 'n aard dat hy hom nou maar tot die boekewereld wend in 'n poging om sy saak te lug, met sy neef Neelsie wat omsien na dinge soos spelling en ander sulke modegoed. En Neelsie help nou maar want hy skuld sy oom 'n sommetjie geld. Stoffel het 'n appeltjie te skil met die dorpse mense - heidense Nattes deur die bank - wat hulself Engels hou en dan 'n man se lewe versuur met belaglikhede soos dokters wat jou net dood wil he. Om nie eers te praat van buurmanne soos Makpaatrie en die voormalige Koos van der Byl (nou Jiems Wenderbaail) nie. Maar Stoffel is reg vir hulle - gee hom net 'n tafel, 'n gehoor en 'n dop, en hy sal hulle 'n ding of twee vertel...