
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 231.35
- Lowest seen
- R 185.00
- Highest seen
- R 305.00
- Last change
- R 34.00
- First indexed
- 03 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Na sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.
Na sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe. Gilbert se pad kruis met die van die Howlers, ’n trio voormalige tronkvoels wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroee tee, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort. Kuilsrivier bied ’n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van ’n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop? Tom Dreyer se Dorado is ’n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo.
Similar products
Takealot
The Gilded Man (El Dorado)
Takealot
In Quest of El Dorado (Cram Edition)
Takealot
Ash in El Dorado
Takealot
Yermah the Dorado
Takealot
The Forty-Niners
Takealot
Gonzalo Diaz de Pineda

Takealot
El Dorado Fire Department: "2016 Year in Review"
Takealot
Draugr: El Oso Dorado
Takealot
The Quest for El Dorado

Loot
The Miraculous Lie
Takealot