Drie Swerwers Oor Die Einders

Drie Swerwers Oor Die Einders

R 84.00

Takealot · checked 21 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 84.00
Lowest seen
R 84.00
Highest seen
R 84.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

W.A de Klerk was een van die voortreflikste literere joernaliste in Afrikaans. In Drie swerwers oor die einders sit hy en twee vriende hul reis deur die uithoeke van Namibie (toe Suidwes-Afrika) voort.
W.A de Klerk was een van die voortreflikste literere joernaliste in Afrikaans. In Drie swerwers oor die einders sit hy en twee vriende hul reis deur die uithoeke van Namibie (toe Suidwes-Afrika) voort. Hy vertel op boeiende wyse van hulle wedervaringe tussen die Boesmans saam met die legendariese P.J. Schoeman, en van hulle omswerwinge in Damaraland en die Kaokoveld, deur Ovamboland en die streke om die Kunene. Hulle doel was om so ver moontlik die pad van die Dorslandtrek deur die noordwestelike hoek van Namibie te volg, en so kruis hul pad met talle kleurryke karakters. Drie swerwers oor die einders is 'n ryk geskakeerde boek vol wetenswaardighede.