
- Average
- R 168.00
- Lowest seen
- R 168.00
- Highest seen
- R 168.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Vir Paul van Zyl is sy standerdvyfjaar 'n grootwordjaar. Hy leer dat mens die verlede nie kan terugroep nie. Dat dit wat verby is, onherroeplik en vir ewig verby is. Dat dit wat gedoen is, ewe onherroeplik gedaan is. Hy leer om afskeid te neem, en om verantwoordelikheid te neem vir wat hy gedoen het. Maar bowenal leer hy aanvaarding.


