Dwelm

Dwelm

R 189.00
5.0(23)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 253.57
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 309.00
Last change
R 10.00
First indexed
21 Jul 2023
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Dwelm

    5.0(23) Checked Today

    R 189.00

    View
  • Loot

    Dwelm

    Checked 14 days ago

    R 317.00

    +R 128.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Twee gewese speurders word koelbloedig langs 'n plaasdam afgemaai . . . En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by 'n uitgedunde Paarlse speurspan wat al 'n week lank daarmee kleitrap. Met die ooglopendste aspekte van die ondersoek reeds afgehandel, voel dit vir Kassie of hulle 'n saak erf waarvan die karkas klaar skoon gevreet is.

Kassie bevraagteken egter die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief vir die moorde was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak. Geraamtes uit die verlede, 'n oud-lid van die Brixtonse Moord en Roof-eenheid, 'n leier van 'n eens berugte tronkbende, en 'n swendelaar wat die grootste maatskappy-gekonkel sedert Steinhoff orkestreer, sorg vir talle vrae waarvan die Spookeenheid-speurders probeer sin maak.

En sit daar dalk iemand anders agter die man wat die sneller getrek het? Om sake vir Kassie te vererger, beleef hy 'n yslike persoonlike krisis wat hy nie weet h om te hanteer of op te los nie . . .