2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 205.25
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 239.00
- Last change
- -R 50.00
- First indexed
- 13 Jun 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Dit neem 'n jaar vir die aarde om een keer om die son te wentel. In dié tyd kan geweldig baie gebeur, bitter én soet. Die aangrypende verhaal van 'n gesin wat op die oog af gelukkig is . . . Maar dan vind 'n tragedie plaas wat tergende vrae tot gevolg het, en alles verander oornag. Want menseverhoudinge is kompleks, en dié verhaal beeld dit in volle geskakeerdheid uit. Bekroonde skrywer François Bloemhof het hierdie aangrypende TV-reeks verwerk tot 'n roman wat wyd byval sal vind.
What's in the box
1 x Book