Eendag is te ver

Eendag is te ver

Geloofsgedagtes vir Jong Jesusvolgelinge

R 219.00

Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 229.00
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 229.00
Last change
-R 10.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en 'n graad moet he voor jy 'n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gese word groot nie, Hy het vir grootmense gese word klein. Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.