Eenkantland

Eenkantland

Venster Op Namakwaland

R 249.00

Takealot · checked 20 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 34.00 at Loot

Loot sells it for R 215.00. Compare every offer

Average
R 249.00
Lowest seen
R 249.00
Highest seen
R 249.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Oct 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Eenkantland

    Checked 27 Sep 2026

    R 215.00

    View
  • Takealot This listing

    Eenkantland

    Checked 20 days ago

    R 249.00

    +R 34.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Eenkantland is 'n kennismaking met al die fasette van Namakwaland: die veld, die diere, streeksgeskiedenis, diamantsmokkelary, boerdery, gunstelinggeregte, rygoed, gebruiksartikels, snaakse gebeure en streekseie verskynsels, maar bowenal met sy mense - Sandvelders, Binnevelders en Boesmanlanders.
Eenkantland is 'n tweeledige projek - 'n boek met 'n keur van Theunis Uys se beste stories en 'n gelyknamige CD met musiek deur Sakka Stone. Namakwaland is soos 'n geslypte diamant. Dit het baie fasette wat 'n mens eers regtig raaksien as jy van nader daarna kyk. En wie beter om dit teen die lig te hou as iemand wat self 80 jaar lank deur hierdie besondere landstreek geslyp is? In Eenkantland, 'n keur uit die werk van Theunis Uys, maak die leser kennis met al die fasette van Namakwaland se rykdom: die veld, die diere, streeksgeskiedenis, diamantsmokkelary, boerdery, gunstelinggeregte, rygoed, gebruiksartikels, snaakse gebeure en streekseie verskynsels, maar bowenal met sy mense - Sandvelders, Binnevelders en Boesmanlanders. Sien Namakwaland deur die oe van iemand wat die beste blomjaar in menseheugenis, 1925, soos gister onthou, en deel in die geheime bekoring van 'n streek wat jou nooit laat los as hy jou eers beetgepak het nie.