Efesiërs: 'n Bybelstudie - 8 Studies

Efesiërs: 'n Bybelstudie - 8 Studies

R 79.00

Takealot · checked 17 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 6.00 at Loot

Loot sells it for R 73.00. Compare every offer

Average
R 81.10
Lowest seen
R 79.00
Highest seen
R 82.00
Last change
-R 3.00
First indexed
08 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Sien jy ook soms oral waar jy kyk net afgodery, geldgierigheid en vyandigheid teenoor Christene? Is jy bewus van 'n intense geestelike oorlog en wil jy soms net moed opgee? Dis wat die Bybelse gelowiges in die stad Efese ook beleef het! Paulus deel dan sy boodskap met hulle oor die kragtigste wapen om in moeilike tye staande te bly.

Hierdie vers-vir-vers-Bybelstudie oor Efesiers deur Riekert Botha vestig jou aandag op God se allesoortreffende liefde vir elkeen wat in Christus glo. Ontdek dat dit jou identiteit in Christus is wat jou in staat stel om staande te bly wanneer chaos en vyandskap jou wil onderkry.

Aan die einde van die agt studies is daar verdere vrae om te besin oor die dorp of stad waar jy bly en hoe jy kan meewerk om die evangelie in jou gemeenskap uit te dra.

Vers-vir-vers-bespreking van Efesiers vir groepe en individue
Besprekingsvrae en plek om antwoorde neer te skryf
Vrae aan die einde om jou dorp/stad te evalueer vir moontlike evangelisasiewerk
Relevante tema vir gelowiges vandag
120 bladsye

What's in the box
1 x Boek