
Eggo's in Bewolkte Water
Eggo's in Bewolkte Water (Afrikaans, Paperback)
R 52.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 20.00
- Lowest seen
- R 20.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 32.00
- First indexed
- 03 Feb 2023
- Retailer
- Loot
Description
In beeldryke verse word die "liefdesgeskiedenis" van die liriese subjek gekoppel aan San- en Khoi-mitologie. Die meeste verse in Grobler se bundel vorm tematies 'n geheel omdat dit die eie bodem en kultuur ontgin en aanspreek. Daar is twee afsonderlike afdelings te wete Evasgesange waarin die Khoikhoi en die Xhosa hoofsaaklik in gedigte gestalte vind en Boekreis waarin die geskiedenis van Vasco da Gama, die strafekspedisie teen Kalikoet, Catharina de Ataide en kolonialisering 'verdig' word. Catharina was natuurlik die vrou "wat Vasco se swerflus later/ met sewe kinders laat bedaar/" het!