Ek Bid Vir Jou

Ek Bid Vir Jou

R 119.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 20 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 9.00 at Loot

Loot sells it for R 110.00. Compare every offer

Average
R 119.00
Lowest seen
R 119.00
Highest seen
R 119.00
Last change
R 0.00
First indexed
15 Feb 2024
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Ek Bid Vir Jou

    Checked 27 Sep 2026

    R 110.00

    View
  • Takealot This listing

    Ek Bid Vir Jou

    5.0(1) Checked 20 days ago

    R 119.00

    +R 9.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.

Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.

Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad.
Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.

Verkoopspunte:
Pragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies
Opregte en eenvoudige gebede
Fonttipe opgedateer, sodat dit ideaal is vir voorlees en vir kinders wat self begin lees
Lees ouderdom: 3-6 Jaar

What's in the box
1 x Boek

Similar products