2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 259.00
- Lowest seen
- R 259.00
- Highest seen
- R 259.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 23 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
In 1884 begin Hendrik Witbooi en sy Namavolk met 'n profetiese trek na die vrugbare noorde om aan die droogte van die Kalahariwoestyn te ontsnap. Terselfdertyd stap die keiserlike afgevaardigde dr. Goering sowat 'n honderd kilometer daarvandaan aan land in die nuwe Duitse kolonie Suidwes-Afrika - die huidige Namibie.

Daarop volg 'n stryd om lewe en dood tussen die Duitse Schutztruppe en die Afrikane wat vir hul onafhanklikheid veg.
Die honderde briewe wat deur Hendrik Witbooi aan Duitse goewerneurs, Engelse magistrate en Afrikaleiers geskryf is, het aan Conny Braam unieke insig gegee in die wereld van Witbooi: sy liefde vir die ou volk van die Khoisan, die leringe van sendeling Olpp, sy verontrusting oor die Westerse kredietstelsel wat van sy volk slawe sou maak en sy intense verdriet toe hy besef dat keiser Wilhelm II die totale vernietiging van die opstandige inheemse bevolking eis.
In 1904 lei die tagtigjarige Hendrik nog een keer die opstand teen die Duitse koloniale leer. Hy sou die geskiedenis ingaan as een van die grootste vryheidstryders wat Afrika geken het.
What's in the box
1 X BOOK