
Ek Is Maar Ene
Ek Is Maar Ene (Afrikaans, Paperback, Revised edition)
R 102.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 102.00
- Lowest seen
- R 65.00
- Highest seen
- R 411.00
- Last change
- -R 21.00
- First indexed
- 22 Apr 2024
- Retailer
- Loot
Description
Met bewondering, deernis en ’n skerp sin vir humor skets Dot Serfontein die geskiedenis van kontreie wat nie aan interessante mense ontbreek nie.
In Ek Is Maar Ene kring vertellinge van haar kinderjare en familie in die Vrystaat uit na kleurvolle karakters van die Kalahari en na (dikwels senutergende) reise met haar gesin na ander dele van Suid-Afrika.
Sy vertel van die swerwende tant Beatrice wat geglo het sy word deur die geheime polisie agtervolg; van die kreatiewe wyse waarop geharde Kalaharimense hul wêreld herbergsaam gemaak het, hoe Askham sy naam gekry het en hoe ’n Chev-bakkie kan boomklim.
Hierdie bundel boeiende sketse is by tye skreeusnaaks, maar nooit gaan die waardering vir die mense agter die stories verlore nie.