2 offers · 2 retailers
Best price we track
No retailer we track beats this price. Compare every offer
- Average
- R 82.00
- Lowest seen
- R 65.00
- Highest seen
- R 82.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 05 Aug 2026
- Vendor
- Takealot
Riekert Botha neem lesers in Ek Is Tot Alles In Staat: Deur Hom Wat My Krag Gee: 10 Studies Oor Die Boek Filippense deur die vreugde-brief Filippense en daag elkeen uit om die ware betekenis van dié bekende boek te ontdek.
Dié bekende skrywer breek Filippense in 10 studies op om te sien wat die boodskap van die boek is. Eerstens word daar gekyk vir wie die boek oorspronklik geskryf is en wat die boodskap vir hulle was. Dan kan die leser uitvind wat hierdie boek vir hom of haar persoonlik sê. Ons omstandighede is vandag anders as die eerste lesers van die brief s'n, maar God se boodskap bly dieselfde deur al die eeue heen.
Groot gedeeltes Bybelteks uit die NLV in Ek is tot alles in staat sorg vir maklike naslaan.
What's in the box
1 x Boek
Prices come from our last check of each retailer. Follow a link for the live price.