Ek kan vlieg

Ek kan vlieg

R 170.00

Amazon · checked 5 days ago

View at Amazon

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 49.29
Lowest seen
R 49.29
Highest seen
R 170.00
Last change
R 120.71
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Amazon
  • Amazon Cheapest

    Ek kan vlieg

    Checked 5 days ago

    R 170.00

    View
  • Loot

    Ek Kan Vlieg

    Checked 28 days ago

    R 189.00

    +R 19.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

n Klein pikkewyn sien al die voëls in die lug en wil soos hulle vlieg. Pikkewyn probeer als wat hy kan – maar sonder sukses. Maar kort voor lank leer hy by sy pa dat hy kan vlieg – onderwater!Pikkewyne is gewilde onderwerpe vir prenteboeke, maar Ek kan vlieg is opvallend vir die sjarme en emosionele impak daarvan. Klein Pikkewyn wil vreeslik graag vlieg en glo dat hy kan, ten spyte daarvan dat almal, insluitend sy pa, vir hom vertel dat hy nie kan nie. Eers as hy in die water val, ontdek hy wat pikkewyne regtig kan doen, en sy pa is aan sy sy.Die tema van waardering vir wat ons het, is altyd belangrik. Kuo se tekeninge is eenvoudig uitmuntend en beeld elke emosie beeldend uit sodat mens presies kan verstaan wat Klein Pikkewyn voel, asook hoe dit moet voel om deur die water te vlieg. Read more