
Ek Ken Jou Goed Genoeg
Ek Ken Jou Goed Genoeg - Die Briefwisseling Tussen N.P. Van Wyk Louw En W.E.G. Louw 1936 - 1939 (Afrikaans, Paperback)
R 121.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 83.00
- Lowest seen
- R 83.00
- Highest seen
- R 121.00
- Last change
- R 38.00
- First indexed
- 16 Feb 2023
- Retailer
- Loot
Hierdie kosbare briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw is n belangrike bron vir navorsing na die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en waardevolle dokumente vir n studie van die intellektuele geskiedenis van die Afrikaner. Die teks is voorsien van sowel verhelderende annotasies as n bondige, besonder knap en maklik leesbare inleiding. Dit is n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor.